h Livestock – Letaba Show August 2019
Brahmane Letaba Skou Bees Inskrywingsvorm 2018

Download

Interras Letaba Skou Bees Inskrywingsvorm 2018

Download

Limousin Letaba Skou Bees Inskrywingsvorm 2018

Download

 Bokke Inskrywingsvorm Letaba Skou 2018

Download

Skou boekies vir verskeie rasse is beskikbaar by die Skou kantoor.  Kontak ons gerus op 015 307 2725 of epos: info@letabashow.co.za

Beeste:

Brahman Skou en Interras Skou sal die Donderdag, 9 Augustus en 10 Augustus gehou word.

Bokke:

Behalwe die Bokke Skou wat elke jaar ‘n hoogtepunt is, gaan die Bosveld Pedi Studiegroep ook ‘n bekendstelling van die Bosvelder doen.

Perde:

Jonk en oud kan uitsien na verskeie perde vertonings en aktiwiteite!

 

Print Friendly, PDF & Email

1299total visits,3visits today